skakel-081966
 
top20btn

Die regsverteenwoordiger van die twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle agter die inbraak by die hoofregter se kantore in Midrand sit, ontken dat sy kliënte by die misdaad betrokke is.Die 20-jarige Given Msimango en die 37-jarige Bigboy Yose, het vlugtig in die Mamelodi-landdroshof in verband met die diefstal van 15 rekenaars verskyn.Aanklagte teen 'n derde persoon is weens ‘n gebrek aan bewyse laat vaar.

Supersport berig dat die Switser ,Roger Federer, se terugkeer van ’n besering ses maande gelede so suksesvol is dat sy landgenoot Stanislas Wawrinka glo hy kan die oudste nommer een tennisspeler in die geskiedenis word.

Die 35-jarige Federer  het Wawrinka Sondag in die eindstryd van die ATP-meesterstoernooi by Indian Wells geklop.

----

 

Goeie nuus vir veral Vrystaatse  motoriste is dat vyftien teerpaaie asook verskeie grondpaaie binnekort in dié provinsie herstel  gaan word.

Meer as 641 miljoen rand  is begroot vir herstelwerk aan vyftien teerpaaie terwyl 75 miljoen rand begroot is vir die verbetering van grondpaaie.

 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na