fot-galery

  Laai VLC media speler af

Ja Vir Namibie

Kobus Heyns

Geniet en waardeer jul land, Namibie. Waardeer die goeie mense- verhoudinge en wedersydse respek wat tussen groepe bestaan, waardeer jul natuur en mooi landskappe, waardeer jul leiers. Jul land sal nog as die beste land in Afrika bekend staan. Namibie is ook my land al is ek nie n Namibiese Burger nie. Dit is jammer ek kan dit nie van my eie land se nie. Alles in Suid-Afrika stort in duie, al probeer jy hoe hard om n positiewe bydrae te maak. Niemand het respek vir enigiets/iemand nie. Mooi loop.
 

Wendy

Namibia was , is nog van die mooiste skoonste land ooit, vriendelike gemeenstap, vrye land, dus somer leka om in Namibia te woon, eks lief vir my land.
   

Oligen Swartz

Namibia is die beste land in die Suidelike halfrond om in te leef, hier ken jy darem nog wat "leef in vrede" beteken, want ek beleef dit elke dag.
   

Lettie Jacobs

Dis 'n stunning land.
   

Laurette de Klerk

Want ons land is steeds een van die skoonstes. Wanneer mens eers die buurlande besoek het en terug kom huis toe, besef jy ons kla met die witbrood onder die arm.
   

Die Weer

reenRe├źn
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather