kamera

fot-galery

lUISTER-AANLYN

Ateljee kamera

Jy kan nou kyk hoe werk ons aanbieders om jou in te lig en te vermaak op Kosmos 94.1 . Daar word elke drie minute ‘n foto geneem van die aanbieders regstreeks in die Kosmos 94.1 uitsaai-suite in Windhoek.

 

 

Kosmos 94.1 Nuus nou op Twitter

Kosmos 94.1 het sy nuusdiens van sy webtuiste af nou na Twitter uitgebrei. Dus maak seker dat jy op hoogte bly van die nuusvloei, hier en oral regoor die planeet. Kosmos 94.1 Namibië se nuusleier bring jou nou nog nader aan waar en wat gebeur elke dag. Volg ons nou op Twitter!
 

Nuwe Web-tuiste

Kosmos 94.1 het bekendgemaak dat sy nuwe web-tuiste  op 1 Junie 2011 in bedryf gestel word. Die fokus van die web-tuiste is om interaktiewe deelname van luisteraars regoor die planeet te bevorder. Volgens die Besturende Direkteur van Kosmos 94.1  Kolie van Coller, het dit onontbeerlik geword vir elektroniese media om die internet as uitsaai-hulpmiddel te gebruik. Kosmos 94.1 wil met die splinternuwe web-tuiste sy nuusaksies, kompetisies, adverteerders en luisteraars  regoor die planeet met neutvars Afrikaanse inligting te bedien.
 

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather