fot-galery

  Laai VLC media speler af

Suid-Afrika doen goed by die Olimpiese spele

Suid-Afrika is die voorste Afrika-land wat medaljes betref by die 2012 Olimpiese Spele in Londen. Suid-Afrika is 24ste op die amptelike medalje-lys. Die ranglys word bepaal deur die aantal goue medaljes, gevolg deur die aantal silwer- en brons-medaljes. Span Suid-Afrika se drie goud, twee silwer en een brons-medalje plaas hulle net voor Ethiopië in die 25ste plek. Ethiopië het drie goud, een silwer en drie brons-medaljes gewen. Kenia is derde in die 27ste plek met twee goue medaljes. Amerika is bó aan die lys, gevolg deur Sjina en die gasheer, Brittanje.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather