fot-galery

  Laai VLC media speler af

Vyf vermis na probleme met boot in Suid-Kaap

Vyf mense word nog vermis nadat ‘n vissersboot nie gisteraand na sy bestemming in Plettenbergbaai in die Suid-Kaap teruggekeer het nie.Die woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, sê die liggaam van ‘n sesde persoon, ‘n vrou, is gisteraand gevind.Vier mans en haar agtjarige seun wat saam met haar op die Keurboomsrivier gaan visvang het, word vermis.Lambinon sê hulle weet nie wat van die boot en die vermistes geword het nie.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather