fot-galery

  Laai VLC media speler af

Soeke na oplossing vir struggle kids duur voort

Die voorsitter van die nuutgevormde Bevrydingstryd kinders-komitee, Zulu Shitongeni, sê sy komitee het 'n spertyd van drie maande om  'n oplossing te vind vir die groep se lot. Die komitee is in Julie gestig na samesprekings met die eerste minister, Nahas Angula. 'n Groep van 300 kinders van die bevrydingstryd wat in bosse naby Swapo se hoofkwartier in Katutura uitgekamp het is in tussen op 'n Swapo-plaas naby Brakwater gehuisves. Shitongeni sê die komitee is besig om werksgeleenthede in verskeie Regering-sektore te identifiseer, sowel as watter mense opvoeding-behoeftes het. Hy het 'n beroep op die Ministerie van Jeug, Nasionale Diens, Sport en Kultuur gedoen om die verantwoordelikhede van die groep na die Ministerie van Veteraan aangeleenthede te verskuif omdat sommige van hulle reeds in 1977 gebore is.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather