Nuus - Jongste Nuus - Leiers praat oor nuwe grondwet vir Somalië
Somaliese leiers wat in die hoofstad Mogadisjoe byeen is, het ‘n nuwe grondwet eenparig goedgekeur. Dit sal die weg baan vir die verkiesing vandeesmaand van ‘n nuwe regering. Die stemming het plaasgevind kort nadat twee selfmoord bomdraers hulself met plofsto buite die gebou om die lewe gebring het waar die vergadering plaasgevind het.




