fot-galery

  Laai VLC media speler af

Boeremag uitspraak gaan voort

Regter Eben Jordaan begin vandag om uitspraak te lewer oor die indiwidûe wat in die sogenaamde Boeremagsaak in die Pretoriase hooggeregshoef tereg staan.Die twintig mans is  van onder meer   hoogverraad, terrorisme, sabotasie en moord aangekla.Die saak duur reeds tien jaar lank.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather