fot-galery

  Laai VLC media speler af

Selebi ontvang dialise

Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi ontvang dialise by ‘n staatshospitaal in Pretoria, terwyl ‘n vrou, wat terminaal siek is, weggewys is.The Times het  berig daar is aan Suzette Janse van Rensburg gesê sy sou dood gewees het as haar familie nie 66–duisend rand betaal het vir die nierbehandeling by ‘n privaat hospitaal nie.Haar skoonseun, Martin Kriel, sê hy is geskok oor die nuus dat Selebi behandel word terwyl 82 ander pasiënte op die waglys vir dialise is.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather