fot-galery

  Laai VLC media speler af

Superrugbyreeks die naweek voortgesit

Die Super Rugbyreeks word weer dié naweek hervat met twee wedstryde wat vandag beslis word. Die Highlanders en die Chiefs kom net ná half-tien vanoggend, Suid-Afrikaanse tyd, in Dunedin teen mekaar te staan. Die Chiefs is boaan die gekombineerde punteleer met 58 punte, terwyl die Highlanders in die agtste plek is op 44 punte. En om 20 voor 12 meet die Rebels en die Reds kragte in Melbourne. Die Stormers is tans tweede op die punteleer, gevolg deur die Brumbies en die Crusaders.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather