fot-galery

  Laai VLC media speler af

Beroep op ANC vir verantwoordelike besluite

Die leier van die Christen-Demokratiese Party, Theunis Botha, het ‘n beroep op die ANC gedoen om verantwoordelike besluite te neem by sy beleidskongres wat dié week plaasvind. Hy sê in ‘n verklaring hopeloos te veel skerp woorde is in die aanloop tot die kongres gespreek, terwyl onbegrensde uitlatings oor ‘n tweede oorgang nie vertroue skep in die ANC se vermoë om te doen wat in die beste belang van die land is nie. Botha sê wat die land nou die meeste nodig het, is om beleggersvertroue in ‘n klimaat van hoë moraliteit te herstel, maar baie van die voorstelle wat by die kongres dien sal die teenoorgestelde uitwerking hê.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather