Nuus - Jongste Nuus - Nog ‘n plaasmoord in Suid-Afrika
'n Boer is dood en sy vrou is in 'n kritieke toestand in die hospitaal ná 'n aanval op 'n plaas buite Baltimore in Limpopo.Vier mans het in die vroeë oggendure by die plaashuis ingebreek en op die egpaar geskiet.




