Rugby: Die stut, Coenie Oosthuizen, sal die volgende twee toetse teen Engeland weens ‘n nekbesering misloop. Volgens die spandokter, Craig Roberts, het 'n skandering vandag getoon dat Oosthuizen vir ten minste twee tot drie maande behandeling en rus moet kry. Die Bulls se Dean Greyling het hom reeds as plaasvervanger by die Springbokgroep aangesluit.
Die Weer
Reën Satellietfoto Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather