fot-galery

  Laai VLC media speler af

Groot aantal ANC ondersteuners by die hof oor Zuma-skildery

‘n Groot skare ANC-ondersteuners het buite die Hooggeregshof in Johannesburg byeengekom ter ondersteuning van die party se aansoek om ‘n hofbevel vir die verwydering van die omstrede skildery van President Jacob Zuma uit die Goodman-kunsgalery in Johannesburg.Volgens berigte is daar ook ‘n groot polisieteenwoordigheid by die hof.Verskeie strate in Johannesburg se sentrale sakegebied en in die omgewing van die hof is gesluit.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather