kamera

fot-galery

lUISTER-AANLYN

Marcel Theron

marcel_profile Wat is jou stokperdjies?
Ek het net een en hy staan in my baba kamer  en sy naam is Old McDonald. ;0)
Wag, alle laggies op 'n stokkie. Stokperdjies sluit in bak en brou en gedigte skryf.


Wat maak jou kwaad?

Mense wat nie die waarheid praat nie en my Liewe Vader se naam misbruik.

Wat is jou gunsteling kos?

Shoe, alles en nog meer veral ietsie vir die soet tand.

Van watse musiek hou jy?
Enige iets van die Beach Boys tot Enrique Iglesias.

Enrique Iglesias

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather