fot-galery

  Laai VLC media speler af

Ferreira se seun sterf in swembadongeluk

Die seun van ’n voormalige president van die Goue Leeus-Rugbyunie, professor Jannie Ferreira, is in ‘n swembadongeluk dood. Ferreira sê die 26-jarige Greybe het vermoedelik sy nek gebreek toe hy laat Saterdagaand saam met ’n vriend in die swembad geduik het van die kommune wat hy met vriende in Linden, Johannesburg, gedeel het. Hy was ’n wiskunde-onderwyser by die Hoërskool Bastion in Krugersdorp.

Die Weer

reenReën
SatellietSatellietfoto
Fotos verskaf aan Kosmos deur Kobus Botha Weather