Megatitanosaur ‘Shiva die vernietiger’ in Argentinië ontdek

Die Hindoe-god Shiva, ook bekend as “die vernietiger”, het die naam van die reuse-dinosourus geïnspireer wat meer as 90 miljoen jaar gelede in Argentinië geleef het. ’n Fossiel van die kolossale dinosourus genaamd Bustingorrytitan Shiva is laat verlede jaar in die weste van Argentinië ontdek. Hierdie nuut-ontdekte dinosourus, nou bekend as B. Shiva, is een van die grootste sauropodes, en volgens ‘n studie wat gepubliseer is op 18 Desember 2023 in die joernaal Acta Palaeontologica Polonica, was dit ‘n indrukwekkende 29,87 meter lank en word geskat op 74 ton. Kyk na die video hieronder.

Fotos: Verskaf

Dit is hoe Bustingorrytitan Shiva gelyk het: Kyk hier!