skakel-081966
 
top20btn

Amptenare in Botswana sê antraks is gevind in die karkasse van seekoeie wat in die Okavango-rivier gedryf het. Namibië het Maandag aangekondig dat meer as honderd van die diere vermoedelik aan die siekte gevrek het in die afgeleë Bwabwata-nasionale park. Die Okavango vloei deur Namibië voor dit Botswana binnegaan. Mense is gemaan om nie die karkasse aan te raak nie en aan te meld as hulle dooie diere gewaar.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na