skakel-081966
 
top20btn

‘n Zimbabwiese aktivis is in hegtenis geneem omdat hy die 93-jarige president Robert Mugabe ‘n lewende lyk genoem het. Die leier van ‘n straatsmous-vakbond, Sten Zvorwadza, is daarvan aangekla dat hy die staatshoof beledig of ondermyn het tydens ‘n onderhoud waarin hy ook gesê het Mugabe is oud en droom dagdrome. Die organisasie Zimbabwiese Regslui vir Menseregte sê Zvorwadza moet nog in die hof verskyn.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na