skakel-081966
 
top20btn

Die Appèlhof in Bloemfontein gaan na verwagting môre uitspraak lewer in president Jacob Zuma en die Nasionale Vervolgingsgesag se aansoek in die spioenasiebande-sage. Hulle het verlede maand toegegee dat die gewese hoof van die NVG, Mokotedi Mpshe, in 2009 irrasioneel was met sy beslut om Zuma nie te vervolg op 783 aanklagte van korrupsie nie. Dit hou verband met Suid-Afrika se omstrede wapentransaksie van miljarde Rande.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na