skakel-081966
 
top20btn

 Die Las Vegas-massamoordenaar, Stephen Paddock, het brandbomkoeëls gevuur in ‘n mislukte poging om ‘n tenk stralerbrandstof te laat ontplof in sy aanval op ‘n skare by ‘n country-musiekfees. CNN berig dat hy die spesiale ammunisie gevuur het na ‘n tenk met 43 duisend vate brandstof by die naburige McCarran-lughawe. Die rondes ammunisie is gekry in die hotelkamer van waar hy later op konsertgangers losgebrand en 59 mense doodgeskiet en honderde gewond het.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na