skakel-081966
 
top20btn

 Die vrou met wie die Johannesburgse sakeman Jason Rohde erken het hy ‘n verhouding gehad het, gaan teen hom getuig in sy moordverhoor. Jolene Alterskye is op die Staat se lys getuies wat by die Hooggeregshof in Kaapstad ingedien is. Rohde het eergister skuld ontken aan die moord op sy vrou, Susan, op die Spier-landgoed buite Stellenbosch in Julie verlede jaar. Hy hou vol dat sy haarself opgehang het.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na