skakel-081966
 
top20btn

Die wêreld se voorste twee manspelers, Rafael Nadal van Spanje en Roger Federer van Switserland, speel vandag hulle eerste wedstryde op die Shanghai-meesterstoernooi in Sjina. Nadal kom te staan teen die Amerikaner Jared Donaldson en Federer teen Diego Schwartzman van Argentinië. Nadal sal die jaar in die eerste posisie op die wêreldranglys afsluit as hy Sondag die toernooi wen en Federer nie die halfeindronde haal nie.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na