skakel-081966
 
top20btn

Krieket Suid-Afrika het homself ‘n verlies van meer as ‘n half miljard Rand bespaar toe hy gister die Suid-Afrikaanse Twintig20-globale liga met ‘n jaar uitgestel het. Waarnemende uitvoerende hoof Thabang Moroe sê KSA sou meer as honderd miljoen Rand verloor het vir elk van die eerste vyf jaar van die kompetisie as dit sou voortgaan. Volgens berigte kan spelers en ander belanghebbendes wat kontrakte aangegaan het, egter steeds vergoeding eis van KSA.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na