skakel-081966
 
top20btn

Die dodetal in gister se erge storm in KwaZulu-Natal het tot minstens sewe gestyg. ‘n Vrou en haar dogter het gesterf toe ‘n muur op hulle geval het toe hulle die Prince Mshiyeni-hospitaal op Umlazi in Durban verlaat het. Sewe ander hospitale is beskadig. ‘n Kleuter word nog vermis nadat sy meegesleur is toe ‘n bewaarskool in Umlazi oorstroom is.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na