skakel-081966
 
top20btn

Die Australiese Rugbyunie het bevestig dat die Force volgende jaar sy plek in die Superreeks verloor. Dit volg nadat die beheerliggaam sy arbitrasiesaak teen die Wes-Australiese Rugbyunie gewen het. Die reeks word met drie spanne verklein, met die Cheetahs en die Kings van Suid-Afrika wat ook uitval. Die Wes-Australiese unie het egter nie die besluit aanvaar nie en oorweeg dit om die kwessie na die Hoërhof te neem.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na