skakel-081966
 
top20btn

Tennis: Kevin Anderson van Suid-Afrika speel vandag teen die Duitser Alexander Zverev in die kwarteindronde van die Kanadese Ope in Montreal. Anderson het die Amerikaner Sam Querrey in die vorige ronde uitgeskakel en Zverev het die Australiër Nick Kyrgios verslaan. Die Duitser het Anderson verlede week in die Citi-ope in Washington geklop om sy vierde titel van die jaar in te palm.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na