skakel-081966
 
top20btn

Wayde van Niekerk van Suid-Afrika het die silwer medalje in die 200 meter verower op die Wêreldkampioenskap in Londen. Ramil Guliyev van Turkye het hom net-net geklop om goud te verower in 20,09 sekondes, terwyl Jereem Richards van Trinidad en Tobago derde was. Van Niekerk het vroeër goud gewen in die 400 meter. Die Olimpiese kampioen in die 800 meter, Caster Semenya, het intussen deurgedring na môre se halfeindronde toe sy haar uitdun gewen het. Nog ‘n Suid-Afrikaner, Gena Lofstrand, het ook gekwalifiseer.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na