skakel-081966
 
top20btn

Die ANC se Integriteitskommissie gaan sy eie ondersoek doen na die adjunkminister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana, wat erken het dat hy ‘n vrou aangerand het in ‘n nagklub in Johannesburg. Hy het gister in die Randburgse landdroshof verskyn op aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer, en is borgtog van vyf duisend Rand toegestaan. Die saak is uitgestel tot 13 September. Die voorsitter van die kommissie, Andrew Mlangeni, sê die liggaam moet uitvind of die bewerings teen Manana waar is voor enige stappe teen hom gedoen kan word.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na