skakel-081966
 
top20btn

 Die Lions-flank, Kwagga Smith, is vir vier weke geskors as gevolg van die rooikaart wat hy Saterdag in die Superrugby-einstryd teen die Crusaders ontvang het. Smith het kontak gemaak met die bene van die heelagter, David Havili, terwyl dit in lug was toe hy ʼn hoë skop opgevolg het. Havili het op sy nek te lande gekom, maar is nie ernstig beseer nie. Die Lions het 25-17 verloor terwyl die Crusaders hulle agtste Super-titel verower het.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na