skakel-081966
 
top20btn

Die Hooggeregshof in Middelburg het getuienis aangehoor dat Victor Mlotshwa twee duisend Rand kontant van sy ma verloor het toe hy verlede jaar op ʼn plaas aangerand en in ʼn doodskis geboender is. Lonea Mlotshwa het getuig dat sy haar seun voor die aanval met dié geld na ʼn winkel toe gestuur het. Willem Oosthuizen en Theo Martins Jackson staan tereg in die saak wat voorblaaie gehaal het toe ʼn video aan die lig gekom het wat toon hoe ʼn angsbevange Mlotshwa in ʼn doodskis ingedwing word.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na