skakel-081966
 
top20btn

 Die 19-jarige agtsteman van die Junior Springbokke, Juarno Augustus, is as die beste speler by die pas-afgelope Onder-20-Wêreldtoernooi in Tbilisi, Georgië, aangewys.

Hy het sewe drieë in die toernooi gedruk en het ook met sy algemene spel op die aanval en die verdediging uitgeblink.

Die Junior Bokke het gister die bronsmedalje gewen nadat hulle Frankryk met 37-15 geklop het.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na