skakel-081966
 
top20btn

  ‘n Rekord 65-komma-ses miljoen mense was aan die einde van 2016 wêreldwyd òf vlugtelinge, òf asielsoekers òf mense wat in hul eie lande ontwortel is.

Die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir vlugtelinge, Filippo Grandi, bestempel dit is ‘n ontmoedigende mislukking van internasionale diplomasie.

Volgens hom is dit ‘n simbool van oorloë wat nooit eindig nie, en dit lyk of die wêreld nie in staat is om vrede te maak nie.

Grandhi sê 84-persent van die wêreld se ontwortelde mense lewe in arm en middel-inkomste lande.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na