skakel-081966
 
top20btn

 Die Wes-Kaapse LUR vir ekonomiese geleenthede en toerisme, Alan Winde, sê minstens twee-duisend mense is na raming sonder werk weens die onlangse verwoestende brande in Knysna.

Hy vergader vandag in Kaapstad met lede van sy departement om onder meer die kwessie van die huidige werkloosheid te bespreek.

Winde sê daar sal spesifiek gekyk word na waar gehelp kan word met ’n tekort aan vaardighede.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na