skakel-081966
 
top20btn

Verskeie mense is beseer toe ‘n man met ‘n voertuig tussen ‘n skare mense naby die Finsbury Park-moskee in die noorde van Londen ingejaag het.Die Moslemraad van Brittanje sê die man het doelbewus tussen aanbidders ingejaag pas nadat hulle Ramadan-aandgebede in die moskee bygewoon het.Hy is in hegtenis geneem.Geen ongevallesyfers is al bekend nie.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na