skakel-081966
 
top20btn

Pakistan het die Kampioenetrofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioene, Indië, op die Oval in Londen in die eindstryd met 180 lopies verslaan het.Pakistan het 338 vir vier in sy 50 boulbeurte aangeteken en Indië in die 31ste boulbeurt vir 158 lopies uitgeboul.Pakistan se aanvangskolwer, Gakhar Zaman, het 114 lopies van 106 balle geslaan en was die speler van die wedstryd.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na