skakel-081966
 
top20btn

Die Junior Springbokke het die bronsmedalje in die Junior Wêreldtoernooi vir onder-20’s in Tbilisi, Georgië, ingepalm nadat hulle met 37-15 teen Frankryk gewen het -- dieselfde telling waarmee die Springbokke ook Saterdag vir Frankryk in Durban geklop het.Die Jong Bokke was rustyd met 8-7 agter.Nieu-Seeland het hulle sesde Onder-20-kampioenskaptrofee gewen toe hul Engeland in  die eindstryd met 64-17 verslaan het.Die Baby Blacks het rustyd reeds met 40-7 voorgeloop.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na