skakel-081966
 
top20btn

Portugal het ‘n routydperk van drie dae afgekondig vir die 61 slagoffers van die land se dodelikste bosbrande.Baie van hulle is dood in hul motors gevind terwyl hul probeer het om uit die Pedrogao Grande-omgewing, sowat 50 kilometer suidoos van die stad, Coimbra, te vlug.n Aantal mense word nog vermis en meer as 50 is ook beseer.Honderde brandbestryders spook nog om die brande op verskeie fronte onder beheer te kry.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na