skakel-081966
 
top20btn

 President Robert Mugabe van Zimbabwe se onlangse dreigemente van hernude grondgrypery om die laaste oorblywende wit kommersiële boere van hul eiendom te verwyder, het ‘n tot ‘n nuwe vlaag van grondbesettings gelei.

  1. Trevor Manhanga, wat met die regerende Zanu-PF party verbind word, is onder meer deur dorpenaars na die hof gesleep omdat hy grond op ‘n plaas in Manicaland, wat aan Robert Smart behoort, beset het om ‘n kerk te bou.

Hofdokumente wys dat die minister van grondsake, Douglas Mombeshora, toestemming aan Manhanga gegee het om die grond te beset ondanks ‘n verslag van die nasionale museums- en monumente-raad dat Machinya Hills, wat op die plaas geleë is, argeologiese plekke het wat toeriste kan lok.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na