skakel-081966
 
top20btn

 Kenners meen die nuwe Mynbouhandves sal beleggers afskrik, plaaslike vervaardiging onder druk plaas en tot groot werksverliese lei.

Hulle het aan Sake24 gesê dit is definitief nie iets wat die land nou nodig het aan die begin van ’n resessie en met graderingsagentskappe wat reeds Suid-Afrika se staatskuld tot onder beleggingsgraad afgegradeer het nie.

Die minister van Minerale Bronne, Mosebenzi Zwane, het die omstrede dokument – wat bepaal dat alle mynmaatskappye aan swart ekonomiese bemagtigings- en ander vereistes moet voldoen – gister in Pretoria bekend gestel.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na