skakel-081966
 
top20btn

Die vakbond, Solidariteit, het sy misnoeë uitgespreek oor General Motors se aankondiging dat hy sy bedrywighede in Suid-Afrika gaan staak, aangesien sy vervaardiging in Suid-Afrika nie die opbrengste gaan bied wat GM benodig om sy globale strategieë en beleggings te ondersteun nie. Die adjunk-hoofsekretaris van die staal- en ingenieursbedryf by Solidariteit, Marius Croucamp, sê GM se onttrekking uit die Suid-Afrikaanse mark kom as ʼn rimpel-effek van president Jacob Zuma se ondeurdagte kabinetskommeling vroeër vanjaar.Hy sê Solidariteit vrees ʼn uittog van nog ander groot maatskappye weens die swak politieke en ekonomiese beleid wat tans toegepas word. 

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na