skakel-081966
 
top20btn

Die Internasionale Monetêre Fonds het sy vooruitskatting vir ekonomiese groei in Suid-Afrika vir die jaar tot een persent aangepas nadat dit vroeër groei van nul-komma- agt persent voorspel het.Die IMF sê die einde van die ergste droogte in ‘n eeu sal landbouproduksie en mynbou ‘n hupstoot gee.Paolo Mauro van die IMF sê hulle is egter steeds erg bekommerd oor strukturele probleme in die Suid-Afrikaanse ekonomie, veral die onbuigsame arbeidsmark.Volgens hom het die regering ook te veel skuld om met bykomende besteding die ekonomie en werkskepping aan te wakker.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na