skakel-081966
 
top20btn

Tennis:  Die negende gekeurde Venus Williams van Amerika het na die kwarteindronde van die Italiaanse Ope in Rome deurgedring nadat sy die vyfde gekeurde Johanna Konta van Brittanje met 6-1, 3-6 en 6-1 geklop het.Williams, wat die titel laas in 1999 gewen het, het haar laaste drie wedstryde teen Konta verloor.Die sesde gekeurde Simona Halep van RoemeniĆ« het met 6-1, 4-6 en 6-stroop teen die Rus, Anastasia Pavlyuchenkova, gewen.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na