skakel-081966
 
top20btn

Meer as drie-duisend gevangenes het glo uit die Demokratiese Republiek van die Kongo se grootste tronk in Kinshasa ontsnap.Die owerhede sê egter net sowat 50 gevangenes het weggekom nadat gewapende mans Woensdag die tronk aangeval het.Veiligheidsbronne het aan die BBC gesê dosyne mense is in die aanval op die Makala-tronk dood.Volgens regeringsamptenare is ‘n polisiebeampte en minstens vyf van die aanvallers dood.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na