skakel-081966
 
top20btn

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê indien parlementslede van dié party ten gunste van ‘n mosie van wantroue in president Jacob Zuma stem, sal dit op die hoogste verraad teenoor die ANC neerkom.Hy het gereageer op bewerings dat al hoe meer ANC-LP’s teen Zuma sal stem, en sê ANC-lede wat ontevrede met Zuma is, behoort eerder binne die party te veg, veral as die konstitusionele hof ’n geheime stemming toelaat.Netwerk24 sê sommige ANC-LP’s het ook begin om hul menings te lug en aangedui dat hulle eerder hul gewete as die party se bevele sal volg.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na