skakel-081966
 
top20btn

Rugby: Juan de Jongh  is nie net  oor die hoof gesien vir die Springbok-oefenkamp nie, maar die Stormers se afrigter, Robbie Fleck, het hom ook nie in sy 23-tal gekies vir Vrydagaand se Superrugby-wedstryd teen die Blues op Nuweland nie.De Jongh en nóg ’n Stormer van etlike seisoene, die losvoorspeler Rynhardt Elstadt, sal daarmee tevrede moet wees om in die voorwedstryd vir die Westelike Provinsie teen die SWD-Arende in die SuperSport-uitdaagreeks te speel.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na