skakel-081966
 
top20btn

Die beserings wat Henri van Breda aan sy borskas en linkerarm gehad het nadat ’n aanvaller hom glo op 27 Januarie 2015 met ’n mes beseer het, is waarskynlik self toegedien.So het die distriksgeneesheer van Stellenbosch,   dr. Lizette Albertse , gisterin die hooggeregshof in Kaapstad getuig.Van Breda , wat van moord op sy ouers en ouer broer en poging tot moord  op sy suster Marli  aangekla word, voer aan dat  ‘n inbreker sy gesin vermoor het.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na