skakel-081966
 
top20btn

n Groep werklose gegradueerdes dring nou daarop aan dat hulle ook ’n maatskaplike toelae ontvang om hulle in staat te stel om werk te soek.Lede van die Hire-A-Graduate-veldtog sê omdat hulle sonder inkomste sit, kan hulle nie data beskostig om op die internet vir werk te soek nie en het hulle nie taxigeld om vir onderhoude te gaan nie.Die groep van sowat honderd mense het gister na die department van maatskaplike ontwikkeling  en toe na die nasionale tesourie in Pretoria geloop.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na