skakel-081966
 
top20btn

Die president van die landbou-unie, TLU SA, Louis Meintjes, sê boere is moeg daarvoor om as misdadigers uitgeskel te word wat grond gesteel het.In ‘n verklaring eis hy ook dat president Jacob Zuma sy adjunk-minister van Staatsdiens en Administrasie, Ayanda Dlodlo, onverwyld afdank omdat sy onwaarhede verkondig rondom grondbesit en in die proses ‘n gevaarlike klimaat teen die grondbesitters van Suid-Afrika skep.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na