skakel-081966
 
top20btn

Die tropiese sikloon, Dineo, het reeds ‘n spoor van verwoesting gelaat in Mosambiek met 20-duisend huise wat verwoes is.

Die land se nasionale nood-operasionale sentrum sê sowat 130-duisend mense is haweloos gelaat.  Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat swaar reën en oorstromings vandag oor dele van Mpumalanga en Limpopo, asook die suide van Mosambiek, kan voorkom weens die Dineo-laagdrukstelsel.Sanparke se woordvoerder, William Mabasa, sê die Krugerwildtuin is gereed vir swaar reën wat na verwagting tot vanmiddag kan uitsak en grondpaaie en kampe in die verre noorde van die wildtuin is gesluit.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • spec-savers.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • m+z-group.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na